| Bietjie hartseer, wil nie in haar Bambo stoeltjie sit nie |
| Oh gats, moet nie in jou mondjie sit nie liefie |
| Een van haar favourite speel goed, die remote |
| On the move |
| Klim al die trappie self |
| Sit nou eers bietjie en rus, want die trappie klim is harde werk |
| Speel bietjie in die kombuis terwyl mamma en pappa kos maak |
| Oeps, bietjie te naby |
| Kom speel bietjie by mamma |
No comments:
Post a Comment